Tag Archives: Maria Koopmans-De Wet

Maria Koopmans-De Wet: Die vergete heldin

Ilze Nieuwoudt  Die naam Emily Hobhouse sal waarskynlik opduik in die meeste gesprekke oor die Anglo-Boereoorlog se konsentrasiekampe en die lotgevalle van die duisende vroue en kinders wat daardeur geraak is. Hoewel haar besondere bydrae uiteindelik gehelp het dat die omstandighede in die kampe verbeter, is daar ook ’n ander vrou wat plaaslik ’n noemenswaardige […]