Tag Archives: Marié Blomerus

Skrywersaanhaling van die week – 14 Desember 2020: Freda Linde, Marié Blomerus, Pieter de Jager

“Moenie sê: ‘Dit is bokant my vuurmaakplek nie.’ Maak die vuurmaakplek hoër op.”  Freda Linde (12 Desember 1915-7 Maart 2013), een van die mees bekroonde Afrikaanse kinder- en jeugboekskrywers. Sy vertaal ook kinderboeke in Afrikaans, Frans en Duits. (Bronne: Goedgeluk. Verjaardagalbum saamgestel deur Audrey Blignault en Alba Bouwer; Wikipedia: https://af.wikipedia.org/wiki/Freda_Linde) “Nuuskierigheid, besluit ek, terwyl die […]