Tag Archives: Markhams-gebou

8 April 1861 – Otis maatskappy stigter sterf

Op 8 April 1861 sterf die stigter van die Otis Elevator Company, die Amerikaner Elisha Graves Otis. In 2020 klink sy uitvinding alledaags, maar in die 1850’s het sy uitvinding mense wêreldwyd in verwondering laat staar. Otis het daarin geslaag om ’n veilige hysbak te ontwerp met ’n meganisme in wat sou keer dat die […]