Tag Archives: Marlene van Niekerk

Skrywersaanhaling van die week – 9 November 2020: Chris Karsten, Marlene van Niekerk, Jan Rabie

“Soos wat ek elke dag skryf, maak ek ook elke dag tyd om te lees. Ek volg die premis van: as jy nie lees nie, kan jy nie skryf nie.”  Chris Karsten (9 November 1947 – ), bekroonde Afrikaanse skrywer; joernalis; koerantredakteur. Hy is veral bekend vir spanningsromans en misdaadfiksie, maar het ook jeuglektuur op […]