matriarg s.nw. 1 Vrou wat die hoof van ’n familie of stam is. 2 Vrou wat ’n gesagsposisie in haar familie of gemeenskap beklee. Latyn mater: moeder (BRON: Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal, 5de uitgawe)