Tag Archives: Medies

Pokke: Die skokkende pandemie uit SA se verlede

Ilze Nieuwoudt  Terwyl die wêreld sedert Maart vanjaar grootliks tot stilstand geruk is deur die Covid-19-pandemie, het mense ook na die verlede en vorige pandemies gekyk vir antwoorde oor hoe die krisis hanteer kan word. Die voorste geskiedeniskenner van epidemies in Suid-Afrika, prof. Howard Phillips, het in ’n lesingsreeks wat in 2012 by die Universiteit […]