Tag Archives: Meisieskool Oranje

Tibbie Steyn: Heldin én volksmoeder

Op 5 Maart 1865 is ’n vrou gebore wat deur haar ondersteuning aan haar man én haar eie formidabele ywer as een van Suid-Afrika se “uitnemendste volksheldinne” vereer is. Rachel Fraser – beter bekend onder haar getroude van as Tibbie Steyn – was die eggenote van die vyfde en laaste president van die Oranje-Vrystaat, M.T. […]