Tag Archives: Melrose-huis

Gedenklesing: Jan Smuts en die ABO

Met die oog op die 115de herdenking van die ondertekening van die Vrede van Vereeniging in 1902 hou die Vriende van die Oorlogsmuseum se Pretoria-tak op Saterdag 3 Junie ’n spesiale gedenklesing met prof. Fransjohan Pretorius as spreker. Die lesing sal fokus plaas op generaal Jan Smuts se rol in die Anglo-Boereoorlog en die Vrede […]