Tag Archives: Methuen

6 November 1899 – Boere bestook beleërde Kimberley vir die eerste maal

Op 6 November 1899, vandag 121 jaar gelede, bestook die Boere die beleërde Kimberley vir die eerste maal tydens dié beleg. Die bomme het stiptelik om 18:00 begin neerval op die dorp. Winifred Heberden, die eggenote van ’n mediese dokter in Kimberley, het gedurende die beleg dagboek gehou van gebeure. Hierin skryf sy op 7 […]

7 Maart 1902 – Slag van Tweebosch

Vandag 118 jaar gelede het die Boeremag, onder leiding van genl. Koos de la Rey, hul laaste groot oorwinning tydens die Anglo-Boereoorlog behaal by die Slag van Tweebosch (ook bekend as die Slag van Klipdrift). In ’n blitsige geveg het die Boere daarin geslaag om lord Methuen se mag suksesvol aan te val en te […]