Tag Archives: Miljard

Die Taaltrommel 19 Julie 2021: Eendeweer

Ontdek wonderlike taalskatte soos vreemde uitdrukkings, ongewone woorde, moeilike uitspraak, verwarrende woorde, tongbrekerrympies of kopkrap-terminologie. Die goeie reën in die Kaap – en selfs die vloede in dele van Europa – laat ’n mens dink aan die woord “eendeweer”. Dit dui op nat weer; buierig met deurdringende reën. Dié uitdrukking is ’n voorbeeld van metaforiese […]

Die Taaltrommel 12 Julie 2021: Groot getalle

Ontdek wonderlike taalskatte soos vreemde uitdrukkings, ongewone woorde, moeilike uitspraak, verwarrende woorde, tongbrekerrympies of kopkrap-terminologie. Groot getalle kan dikwels die verstand laat duisel – veral as jy nie elke dag met groot getalle of groot bedrae geld werk nie. Boonop laat die Afrikaanse en Engelse name vir dieselfde getalle ’n mens verder kopkrap. ’n Vinnige […]