Tag Archives: mitologie

Spreekwoord van die week – 29 Junie 2020

Veg soos ’n Trojaan. Besonder dapper veg. (Volgens die Griekse mitologie was die Trojane besonder dapper, met Achilles die dapperste van almal.) (Bron: Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom)