Tag Archives: moedersdag

Die Taaltrommel 3 Mei 2021: Samestellings van moeder

Ontdek wonderlike taalskatte soos vreemde uitdrukkings, ongewone woorde, moeilike uitspraak, verwarrende woorde, tongbrekerrympies of kopkrap-terminologie. Ontdek wonderlike taalskatte soos vreemde uitdrukkings, ongewone woorde, moeilike uitspraak, verwarrende woorde, tongbrekerrympies of kopkrap-terminologie. In die lig van Moedersdag gee ons ’n paar samestellings met “moeder” wat in verskillende kontekste en dissiplines voorkom: Moeder Natuur moederbord moederby moedergemeente moederkappie […]