Tag Archives: Moenie die strydros onderskat nie

Spreekwoord van die week – 19 Julie 2021: Moenie die strydros onderskat nie

Moenie die strydros onderskat nie Wees versigtig vir die ou vegter (veteraan). (BRON: Wat praat jy! Afrikaanse idiome, gesegdes en vaste uitdrukkings met verklarings)