Tag Archives: musiek

Meesterstukke van geliefde digter getoonset

Dertien uitsonderlike toonsettings van die meesterdigter N.P. van Wyk Louw is nou beskikbaar op die talentvolle sanger en liedjieskrywer Leon Gropp se nuutste album, Rooidag. Gropp het bekendheid verwerf as lid van die kitaarduo CH2. Sy fluweelstem, fyn aanvoeling vir die poësie en musikale talent wat tussen elke noot van sy sielvolle kitaarspel vloei verseker […]

Die musiek wat ons laat sing, dans of neurie is in ons harte ingemessel as deel van ons musikale erfenis

TIEN DAE VAN ERFENIS – DAG 8 : 22 SEPTEMBER  Die musiek wat ons laat sing, dans of neurie is in ons harte ingemessel as deel van ons musikale erfenis. Vandag besing ons dié skat! Die woorde vir die bekende kinderliedjie “Siembamba” is geskryf deur C.J. Langenhoven. Hy was onder andere ook die skrywer van “Aai, […]