Tag Archives: myn

Erfenismaandfokus – Gouddelwery amptelik aan die Witwatersrand toegelaat

Op 8 September 1886, vandag 134 jaar gelede, word gouddelwery amptelik aan die Witwatersrand toegelaat en duisende fortuinsoekers haas hulle daarheen in die hoop om ’n stukkie van Afrika se goud vir hulself te kry. Hoewel daar in die nagenoeg 30 jaar voor 1886 verskeie gouddraende klippe noord van die Witwatersrand gevind is, was die […]

21 Januarie 1960 – Coalbrook-mynramp

Op 21 Januarie 1960, vandag 60 jaar gelede, vind die grootste mynramp in Suid-Afrikaanse mynbougeskiedenis plaas toe ’n groot deel van die Coalbrookmyn buite Sasolburg ineenstort. Meer as 430 mynwerkers sterf in dié ramp. Ná die ramp het die sangpaar Die Briels (wat bekend was vir hul uitermatige somber musiek) onder meer die liedjies “Ter […]