Tag Archives: Mynbou

4 Augustus 1914 – Kimberley-myn stop werk

Diamantmynbou word ná drie-en-veertig jaar by die Kimberley-myn gestop, wanneer dit onekonomies raak om op 1083m te werk. (Foto: ‘n Belangrike deel van die diamanthandel was hierdie eenkamer kantoor waar diamante in Kimberley gevind, gekoop en na die buiteland gestuur is vir sny en herverkoop.