’n Ui tap. ’n Grap vertel. (Na aanleiding daarvan dat ’n ui ’n mens laat trane stort, net soos wat ’n goeie grap ’n mens laat huil van die lag.) (Bron: Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom)