Nadat Jan van Riebeeck ’n maand tevore voet aan wal gesit het in die Kaap, word die eerste Nagmaal hier op 12 Mei 1652 gevier. In die “Afrikaanse kultuuralmanak” word dié geleentheid en die betekenis van die Nagmaal vir Afrikaners soos volg beskryf: “Die Afrikaner het altyd alles in sy vermoë gedoen om geen Nagmaalsviering […]
Tag Archives: Nagmaal
Nagmaal op Kerkplein, Pretoria, in 1895. Bron: Het Geheugen