Tag Archives: nalatenskap

Woord van die week – 30 Augustus 2021: nalatenskap

nalatenskap s.nw. 1 Besittings wat iemand by sy dood agterlaat. 2 Materiële of geestelike bydrae van ’n vroeër geslag of individu. Uit Nederlands nalatenschap (Bron: Etimologiewoordeboek van Afrikaans (EWA) en supplement)