Tag Archives: Nasionale Boekeweek

Die Taaltrommel 7 September 2020 – Liefde vir lees en boeke

Ontdek wonderlike taalskatte soos vreemde uitdrukkings, ongewone woorde, moeilike uitspraak, tongbrekerrympies of kopkrap-terminologie. In Nasionale Boekeweek gaan dit natuurlik oor ’n liefde vir boeke (en vir lees): bibliofiel s.nw. Boekeliefhebber [Grieks: biblion boek + filos liefhebber] bibliomanie s.nw. Oordrewe liefhebbery van boeke. boekwurm s.nw. Iemand wat altyd met sy of haar neus in die boeke […]