Tag Archives: negatief

Die Taaltrommel 7 Desember 2020: Negatief

Ontdek wonderlike taalskatte soos vreemde uitdrukkings, ongewone woorde, moeilike uitspraak, verwarrende woorde, tongbrekerrympies of kopkrap-terminologie. Die woord “negatief” kom in die soeklig. Deesdae is dit goeie nuus as jou Corona-19-toets negatief is, maar moenie “negatief” in alle gevalle/kontekste gebruik as dit met ’n beter byvoeglike naamwoord vervang kan word nie. Hier is ’n paar voorbeelde: […]