Tag Archives: Nelson Mandela

2 Februarie 1990 – Mandela vrylating aangekondig

Vandag 30 jaar gelede, op 2 Februarie 1990, kondig die toenmalige president F.W. de Klerk in sy toespraak tydens die parlementsopening aan dat Nelson Mandela uit die tronk vrygelaat gaan word. Hy het tydens dié toespraak onder meer gesê: “I wish to put it plainly that the Government has taken a firm decision to release […]