Tag Archives: Nepotisme

Woord van die week – 10 Mei 2021: Nepotisme

nepotisme s.nw. Onregmatige begunstiging van familie en vriende. Oorsprong: Uit Nederlands nepotisme (1659-1673), oorgeneem van Frans népotisme, wat gevorm is van Latyn nepos: neef. (BRON: Etimologiewoordeboek van Afrikaans (EWA) en supplement)