Tag Archives: Nic Diederichs

5 Mei 1975 – SAUK begin met TV toetsuitsendings

Op 5 Mei 1975 begin die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie (SAUK) met toetsuitsendings. Op dié dag is onder meer die eerste Suid-Afrikaanse nuusbulletin op televisie vertoon. Verskeie ander programme is ook gedurende die toetsfase uitgesaai – insluitende die inhuldiging van staatspresident Nic Diederichs en die amptelike opening van die Randse Afrikaanse Universiteit (RAU). ’n Statiese skerm word […]