Tag Archives: Nick Diedericks

24 Februarie 1968 – RAU open amptelik

Op 24 Februarie 1968 het die Randse Afrikaanse Universiteit (RAU, vandag bekend as die Universiteit van Johannesburg) amptelik geopen. Die eerste 741 studente het op 3 Februarie ingeskryf en klasse is op 13 Februarie begin. RAU het op 1 Januarie 2005 met die Witwatersrand Technicon en die Oos-Rand- en Soweto-kampusse van Vista-universiteit saamgesmelt om die […]