Tag Archives: Niklaas “Siener” van Rensburg

26 Januarie 1914 – Weerstand van Rebellemagte verkrummel

Teen 26 Januarie 1914 het die weerstand van die Rebellemagte so te sê geheel en al verkrummel. Twee dae vantevore (24 Januarie 1914) het die rebelleleier genl. Manie Maritz aan genl. Jaap van Deventer van die Unieverdedigingsmagte geskryf en erken dat hy self reken dat die tyd ryp geword het om ’n einde aan die […]