Tag Archives: Ninevé

Spreekwoord van die week – 3 Augustus 2020

’n Wet van Mede en Perse ’n Wet waaraan niks verander mag word nie. Die inwoners van Medië, ’n antieke land van Wes-Asië (vandag se Azerbaidjan, Koerdistan en ’n deel van Iran) het in 621 v.C. die Perse oorwin en Ninevé saam met die Babiloniërs verwoes. In 550 v.C. is die Mede deur die Persiese […]