Tag Archives: Nuusbrief

Gee jou mening en WEN met die Kraal Uitgewers-meningspeiling!

Smag jy na koffietafelboeke? Dalk wou jy nog altyd aan ‘n boekklub behoort? Kraal Uitgewers wil graag weet wat JY wil hê en sodoende verseker dat ons publikasies en produkte nommerpas vir jou is. So komaan, vul ons peiling in en sê jou sê.  Een gelukkige deelnemer sal ‘n Kraal Uitgewers-geskenkbewys ter waarde van R2 000 wen! […]

Geskie(DOEN)is – die lekkerste ding om nou te doen!

Grendeltyd het jou sekerlik ook al meer as een keer laat sug: “Wat kan ek nóú doen?” Hoewel grendeltyd nog nie iets van die verlede is nie, kan jy nou na hartelus gaan grawe in die verlede en met Kraal Uitgewers se nuwe aanlyn platform elke dag iets nuuts kry om te DOEN! Geskie(DOEN)is is […]