Tag Archives: onderonsje

Woord van die week – 24 Augustus 2020

onderonsie s.nw. 1 Huislike fees van naasverwante 2 Intieme geselsie van ’n groepie belanghebbendes 3 Geheime, kliekerige gekonkel 4 Berispende teregwysing, struweling, onenigheid, wedywering Uit Nederlands onderonsje, ’n samestellende afleiding met -je van onder en ons (betekenis 1, 2), waarskynlik na aanleiding van die kleinheid of intimiteit van die groepie. Betekenis 4 het in Afrikaans […]