Tag Archives: ondervinding

Spreekwoord van die week – 3 Februarie 2020

Deur die wind wees. Deurmekaar, verward. In skeepvaartsterme beteken dit om opsetlik die skip te laat draai sodat dit die wind eers van voor en dan van die stuurboordkant kry. Oordragtelik beteken dit om van jou oorspronklike standpunt af te wyk, sodat dit lyk of jy deurmekaar is. (Bron: Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom)