Op 9 Maart 1916 kom Tafelberg Uitgewers tot stand. Volgens die “Afrikaanse kultuuralmanak” het die uitgewer uit Nasionale Pers ontstaan. Die Anglo-Boereoorlog het ’n groot behoefte aan geestelike en politieke uiting onder Afrikaners gebring wat gelei het tot die vestiging van verskeie instellings, soos Nasionale Pers wat in 1915 gevestig is. Tafelberg word beskou as […]
Tag Archives: Ons gaan ‘n taal maak
deur Ilze Nieuwoudt Tydens die inwyding van die Nasionale Vrouemonument in Bloemfontein op 16 Desember 1913, het die sogenaamde Leeu van die Wes-Transvaal, generaal Koos de la Rey, verklaar: “Ná die oorlog is gepraat van samewerking, vergeet en vergewe, kort nadat al die kwaad gepleeg is aan onskuldige vroue en kinders. Samewerking lê op die […]
TIEN DAE VAN ERFENIS – DAG 1 : 15 SEPTEMBER Praat, kekkel, droom én gesels dat die spoeg spat in dié taal, jou taal – Afrikaans! Drie feestelike feite oor… Afrikaans Die eerste Afrikaanse klankrolprent, Moedertjie, en het in 1931 die lig gesien. Dit was ’n 32 minuut lange verwerking van J.F.W. Grosskopf se eenbedryf […]
Kraal Uitgewers vier vanaf Maandag 14 Augustus tot Sondag 20 Augustus 2017 Afrikaans met die Lees, kyk én leef Afrikaans-week. Dit word as deel van die landswye Koop-’n-Afrikaanse-boekdag (’n inisiatief van die Vriende van Afrikaans – VVA) aangebied. Vanjaar kan Kraal-lesers Afrikaans in sy volle omvang geniet met ’n spesiale Afrikaanse boek- en DVD-pakket ter […]