Tag Archives: Ons sal self

27 Januarie 1797 – Anna Steenkamp op Franschhoek gebore

Op 27 Januarie 1797 word Anna Steenkamp (niggie van Piet Retief) op Franschhoek gebore. Anna se wedervaringe tydens die Groot Trek is in 1937 gepubliseer en gee ’n beskrywing van die uitdagings wat sy op die trek beleef het. Die uitvoerende hoof van Solidariteit, dr. Dirk Hermann, verwys dikwels na Steenkamp se visie om te […]

Ons sal SELF!

Deur Ilze Nieuwoudt Uitdrukkings soos “doodkry is min” en “’n Boer maak ’n plan” is al geykte sêgoed in die Afrikaanse taal, maar met rede – want dit is die waarheid. Wanneer dit by die uithou-, aanhou- en voortbou-gees van Afrikaners kom, is daar g’n gelyke nie. Daarom juis dat wanneer dit kom by aanvalle […]