Tag Archives: Ontbloot

Die Taaltrommel 23 Augustus 2021: Ontbloot en blootlê

Ontdek wonderlike taalskatte soos vreemde uitdrukkings, ongewone woorde, moeilike uitspraak, verwarrende woorde, tongbrekerrympies of kopkrap-terminologie. Wat is die verskil tussen ontbloot en blootlê? ontbloot:  ww. Kaal, bloot maak (jou klere uittrek): Vakansiegangers wat hulle op die strand ontbloot. Die hoof ontbloot (jou hoed afhaal). b.nw. Onbedek; sonder: Ontbloot van alle waarheid. blootlê: ww. 1 Laat […]