Tag Archives: Oorlogsmuseum

8 Maart 1901 – Hobhouse besoek Norvalspont

Op 8 Maart 1901 lê die Emily Hobhouse besoek af by die Norvalspont-konsentrasiekamp. Dié kamp is teen November 1900 tot stand gebring om druk op die oorvol Bloemfontein-kamp te verlig. Hobhouse het hierdie kamp die eerste keer in Februarie 1901 besoek en volgens die webblad “British Concentration Camps of the South African War, 1900-1902” (met […]