’n Besoek aan die Krugerwildtuin is so deel van Suid-Afrikaners se kultuur soos braaivleis en biltong. Danksy die skrywer André Christof se onuitputlike passie vir dié nasionale park se natuurlewe, sy fyn waarnemingsvermoë en innemende skryfstyl is die wildtuin-ervaring nou selfs meer kleurryk en opwindend. Christof se derde reisjoernaal, Op vlerke: Ervarings om te koester, […]
Tag Archives: Op Vlerke
TIEN DAE VAN ERFENIS – DAG 6 : 20 SEPTEMBER Ons eiesoortige natuurskoon, die Groot Vyf, die Klein Vyf en vele meer is ons waardevolle natuurerfenis. Drie feestelike feite oor ons natuur Die sogenaamde Klein Vyf se name herinner aan die name van die Groot Vyf (olifant, buffel, luiperd, leeu en renoster). Die Klein Vyf is […]