Deur die wind wees. Deurmekaar, verward. In skeepvaartsterme beteken dit om opsetlik die skip te laat draai sodat dit die wind eers van voor en dan van die stuurboordkant kry. Oordragtelik beteken dit om van jou oorspronklike standpunt af te wyk, sodat dit lyk of jy deurmekaar is. (Bron: Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom)
Tag Archives: ouderdom
Jonk van jare maar oud van dae. Al is iemand jonk, het hy/sy reeds baie ondervinding. (Bron: Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom)