Tag Archives: OVS

Boekbekendstelling – Verset & opbou: Skrywers en politici as aktiviste vir Afrikaans

Ter herdenking van die stigting van die Genootskap van Regte Afrikaners (GRA) op 14 Augustus 1875 nooi NALN en Kraal Uitgewers u hartlik uit na die bekendstelling van die taalhistorikus J.C. Steyn se jongste boek, Verset & opbou: Skrywers en politici as aktiviste vir Afrikaans. Prof. Hennie van Coller, navorsingsgenoot van die Universiteit van die […]

Die bondgenote en dwarstrekkers van die Anglo-Boereoorlog

Veg of vrede? Voortveg of oorgawe? Bondgenote of dwarstrekkers? Die Anglo-Boereoorlog is bekend as ’n bittere stryd tussen die magtigste koloniale mag van die tyd, Brittanje, aan die een kant en die Boererepublieke van die Zuid-Afrikaansche Republiek (ZAR) en die Oranje-Vrystaat (OVS) aan die ander kant. Dié oorlog wat in Oktober 1899 uitgebreek het en […]

Boekbekendstelling – Bondgenote en dwarstrekkers: Die Transvaalse en Vrystaatse regerings in die Anglo-Boereoorlog, 1899-1902

Kraal Uitgewers nooi u en ’n metgesel hartlik uit na ’n boekgesprek en bekendstelling van Bondgenote en dwarstrekkers: Die Transvaalse en Vrystaatse regerings in die Anglo-Boereoorlog, 1899-1902, die jongste boek deur Leopold Scholtz. Datum:  Maandag 1 April 2019 Plek:        Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns, Ziervogelstraat 574, Arcadia. Tyd:        […]