Tag Archives: P.G. du Plessis: Hy was ’n rukkie pagter hier

P.G. du Plessis: Hy was ’n rukkie pagter hier

’n Huldigingsbundel oor die man wat waarlik net ’n pagter hier was en ’n tyd lank aan Afrikaans geleen is, P.G. du Plessis, is in Junie 2019 bekend gestel as deel van ’n huldigingsreeks oor Hertzogpryswenners. Du Plessis was ’n veelsydige skrywer en is in 1972 met die Hertzogprys vereer vir sy dramas Die nag […]