Tag Archives: Paardekraal

1 Desember 1880 – Burgers gesê om gereed te maak vir volksvergadering

Op 1 en 2 Desember 1880, vanjaar 140 jaar gelede, word boodskappe onder burgers van Transvaal versprei om hulself gereed te maak vir ’n volksvergadering by Paardekraal. Hulle is aangemoedig om voorbereid en gewapend na die vergadering te kom. Burgers wat nie op die oproep sou reageer nie, sou boonop as vyande van die stryd […]

Rebellie van 1914 – Dagboek: 11 Augustus 1914

Op 11 Augustus 1914 lig die magistraat van Lichtenburg, J.C. Juta, die Suid-Afrikaanse regering in dat hy verneem het dat genl. Koos de la Rey kommandeerbriewe in die Lichtenburg-distrik versprei. Hiervolgens roep De la Rey alle burgers op om op 15 Augustus ’n vergadering op Treurfontein in die Wes-Transvaal by te woon. Hulle moet gewapen […]

Dagboek van die Eerste Vryheidsoorlog 8: 13 Desember 1880 – Paardekraal

Heropgerigte Volksraad vergader vir die eerste keer sedert anneksasie in 1877. ZAR word eensydig herstel. Die Eerste Vryheidsoorlog, 1880-1881 kan hier bestel word. ‘n Daaglikse dagboekinskrywing van die dag se gebeure gedurende die Eerste Vryheidsoorlog kan hier gelees word.    

Dagboek van die Eerste Vryheidsoorlog 7: 11 Desember 1880 – Paardekraal

Volkskomitee word ontbind en Volksraad word herstel. Die Eerste Vryheidsoorlog, 1880-1881 kan hier bestel word. ‘n Daaglikse dagboekinskrywing van die dag se gebeure gedurende die Eerste Vryheidsoorlog kan hier gelees word.    

Dagboek van die Eerste Vryheidsoorlog 6: 9 Desember 1880 – Paardekraal

  Die Eerste Vryheidsoorlog, 1880-1881 kan hier bestel word. ‘n Daaglikse dagboekinskrywing van die dag se gebeure gedurende die Eerste Vryheidsoorlog kan hier gelees word.