Tag Archives: Paashaas

Soek saam na Kraal Uitgewers se versteekte Paaseiers!

Inperking maak dinge taai – en dit verstaan ons. Maar daar is altyd rede om bietjie pret en plesier te hê. ’n Regte egte soektog na versteekte Paaseiers is dalk ietwat buite die kwessie, maar nie by Kraal Uitgewers nie. Snuffel rond, hou jou oor op die grond en volg die spoor, wie weet wat […]