Tag Archives: Palindroom

Die Taaltrommel 11 Januarie 2021: Palindroom

Ontdek wonderlike taalskatte soos vreemde uitdrukkings, ongewone woorde, moeilike uitspraak, verwarrende woorde, tongbrekerrympies of kopkrap-terminologie. Wat is ’n palindroom? Ook ’n keerwoord genoem (oorsprong Grieks: palin weer + dromos hardloop) Dit is ’n simmetriese volgorde van letters of syfers in ’n woord of ’n getal. Van agter na voor gelees, bly dit dieselfde, of ’n […]