Tag Archives: Pandemieparool

Kreatiewe Korona-woordwonders – 4 Mei 2020

Moetgoed s.nw. Slegs noodsaaklike goedere wat tydens inperking verkoop mag word. (Melissa-Jane Boshoff) Pandemieparool s.nw. Wanneer die inperkingsreëls verslap word en ’n mens weer mag gaan stap. (Bron: afrikaans.com)