Tag Archives: Pantomime

Woord van die week – 29 Maart 2021: Pantomime

pantomime s.nw. 1 Voorstelling van ’n handeling alleen deur gebare, dans, ens., sonder woorde 2 Britse teatervorm gebaseer op ’n feëverhaal of sprokie, met musiek en vrolike grappe, gewoonlik rondom Kersfees opgevoer. (BRONNE: PharosAanlyn)