paranoia s.nw. 1 Geestesiekte waarby die pasiënt las het van waandenkbeelde, bv. grootheidswaan en/of vervolgingswaansin; verstandsverbystering 2 Abnormale neiging om ander te wantrou (Oorsprong: Grieks paranoia: para onreëlmatig + noos verstand) (Bron: Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal, 5de uitgawe; PharosAanlyn)