Tag Archives: paronieme

Die Taaltrommel 23 November 2020: Paronieme

Wat is paronieme? Dit is woorde wat dieselfde stam het maar tog verskil in betekenis. Dit is dus belangrik om nie die woorde met mekaar te verwar nie en dit korrek in sinne te gebruik. Voorbeelde: erken en herken: Jammer, ek erken dat jy reg het. Ek het dadelik my ou skoolvriend herken. feitlik en […]