paternalisme s.nw. Uitoefening van, kontrole oor of sorg vir onderdane op ’n vaderlike manier, bv. deur ’n regering of werkgewer, sonder om hulle enige seggenskap te gee oor hul eie sake; bevoogding Oorsprong: Latyn paternus: vaderlik; pater: vader (BRON: Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal, 5de uitgawe; PharosAanlyn)