Tag Archives: Paul Roos

23 Augustus 1862 – Eerste rugbywedstryd in SA

Op 23 Augustus 1862, vandag 158 jaar gelede, vind die eerste rugbywedstryd in Suid-Afrika plaas toe ’n militêre en ’n burgerlike span mekaar die stryd aansê in Groenpunt, Kaapstad. Die vestiging van die eerste rugbyklubs het meer as ’n dekade later gevolg met die stigting van die Hamilton- en Villagers-klubs in 1879. Die benaming “Springbokke” […]