Tag Archives: Peet du Toit

Aanhaling van die week – 22 Februarie 2021: Skottel en Spens

“In baie gevalle is die familie-resepteboek die enigste boek wat vir jare van die een geslag na die volgende oorgedra is […] Diegene wat sulke kosbaarhede besit, mag dit nooit verlore laat gaan nie – dit som ’n hele lewe op.” – Peet du Toit (Uit: Skottel en spens: Stories, verse en resepte uit die […]

Die Taaltrommel 22 Februarie 2021: Nasionale Melktertdag

Ontdek wonderlike taalskatte soos vreemde uitdrukkings, ongewone woorde, moeilike uitspraak, verwarrende woorde, tongbrekerrympies of kopkrap-terminologie. 27 Februarie is Nasionale Melktertdag. Daarom krap ons in die Taaltrommel en wonder wat beteken sekere terme in outydse resepteboeke. Hoeveel is ’n knippie sout? En wat word bedoel met ’n “knypie” en ’n “grypie” by maataanduidings? ’n Knippie: soveel […]