Tag Archives: Perde

Video: Herdenkingsritte – 9 ruiters, meer as 200 km, een taai Vrystaatse winter

Nege perderuiters het Saterdag 23 Junie 2018 ’n uitmergelende historiese herdenkingsrit afgeskop tydens die bekendstelling van Kraal Uitgewers se boek, Wes-Transvaal: Militêre brandpunt van die Anglo-Boereoorlog, 1899-1902, waarvan Kraal Uitgewers en AfriForum trotse borge was.  Bly op hoogte van verdere gebeure op die Herdenkingsritte groep se Facebook-blad.  Video vervaardig deur Forum Films vir Kraal […]

Magersfontein, o Magersfontein

Donderdag 28 Junie 2018 (Dag 6) Roete: Jacobsdal tot Magersfontein-oorlogsmuseum Afstand: 25,6 km Vrydag 29 Junie 2018 (Dag 7) Roete: Magersfontein-oorlogsmuseum (rusdag) Afstand: – (rusdag) Magersfontein, o Magersfontein Op Donderdag 28 Junie het die ruiters van Herdenkingsritte 2018 die Vrystaatse vlaktes agtergelaat, die grens na die Noord-Kaap oorgesteek en die legendariese Magersfontein bereik. Dié terrein […]

Jacobsdal: De la Rey se donkerste uur

Woensdag 27 Junie 2018 (Dag 5) Roete: Paardeberg tot Jacobsdal Afstand: 44 km Jacobsdal: De la Rey se donkerste uur Vandag pak die ruiters van Herdenkingsritte die tog aan na Jacobsdal. Vir generaal Koos de la Rey en sy vrou, Nonnie, het Jacobsdal ’n tragiese verhaal, want dit is hier waar hul seun Adriaan (ook […]

Die perderit tot by Paardeberg

Dinsdag 26 Junie 2018 (Dag 4) Roete: Petrusburg tot Paardeberg Afstand: 39,5 km Die perderit tot by Paardeberg Noem die naam Paardeberg en dié wat weet sal dadelik dink aan Cronjé en daardie droewige dag op 27 Februarie 1900. Sommige sal ook vir jou sê dat Paardeberg die eintlike plek is waar die Boere die […]

Die lang pad tussen De Brug en Petrusburg

Maandag 25 Junie 2018 (Dag 3) Roete: De Brug tot Petrusburg (Kandirri Game Lodge) Afstand: 52,7 km Die lang pad tussen De Brug en Petrusburg Herdenkingsritte 2018 se langste skof is vandag aangepak. Die meer as 50 km wat vandag afgelê moes word, het meestal langs die snelweg die roete tot verby Petrusburg gevolg. Dié […]