Tag Archives: Piet Retief

6 Februarie 1838 – Dingane vermoor Piet Retief

Op 6 Februarie 1838, vandag 182 gelede, is Piet Retief en sy geselskap in die Zoeloe-koning Dingane se hoofstat, Mgungundhlovu, vermoor. Dié Voortrekkers was sedert 3 Februarie op besoek aan die koning om ’n grondtraktaat te onderteken nadat Retief tydens ’n vorige besoek met Dingane onderhandel het vir ’n grondgebied vir die Voortrekkers. Die Groot […]

Kinderheldin uit die Trek byna vergete

Deur Ilze Nieuwoudt Haar naam was Johanna van der Merwe en vir die meeste mense beteken dié naam vandag nie veel nie, maar as 12-jarige meisie wat die Groot Moord by Bloukrans in 1838 oorleef het, is Johanna (ook bekend as Hannie) van der Merwe en ander soos sy, helde wie se verhale onthou moet […]